Namibië bly ’n belangrike tema in die bekroonde skrywer Zirk van den Berg se geskiedkundige romans.Zirk is op 14 Julie 1960 op Walvisbaai gebore, maar het in die ...
Die regering en NamPost het ooreengekom om strenger beheermaatreëls te implementeer vir die uitbetaling van maatskaplike toelaes ná buitengewone lang rye en opeenhopings ...
“Eendag het ek straatkinders gesien wat in vullisdromme na kos soek. Dit het my seergemaak omdat ek kinders liefhet en dit my aan my eie kinderjare herinner het. “Ek ...
Ouers het kommer uitgespreek oor toilette wat buite werking is by die New Senior Primêre Skool in Kuisebmond op Walvisbaai, 'n probleem wat sedert verlede jaar aan die ...
Die landswye Namib Mills-staking, gelei deur die Namibië Revolusionêre Vervoer- en Vervaardigingsvakbond (Naretu), duur amptelik sedert Dinsdag voort, nadat die maatskappy ...
Wes-Indië se juniors is uit die blokke met die wenpunte uit hul openingswedstryd van die ICC O.19 Wêreldbeker-kriekettoernooi in Windhoek. Tanzanië, die ...
Die uitvoerende hoof van die staat se pensioenfonds (GIPF), Martin Inkumbi, het lede verseker dat diegene wat toegang het tot die fonds se nuwe pensioengesteunde ...
Desember 2025 was ’n buitengewone nat Desember landswyd, maar tussen Februarie en April vanjaar word verwag dat die verhoogde reënval wat gewoonlik aan La ...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.
BINNELAND: Sonnig en warm in die Suide en Weste. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie in Ohangwena, Oshikoto, Otjozondjupa en Omah If you are an active ...
Raadslede van die Omuthiya-dorpsraad het onlangs na Maleisië en die Filippyne gereis, ondanks die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Sankwasa James Sankwasa, wat pa If you are an active ...